oor die Covid-19 pandemie het ons ‘n wit Toyota Prado 120 besit, wat – as ek eerlik moet wees – die eerste van die baie voertuie wat ek besit het, was waarop ek werklik verlief geraak het. Ek het nie benul gehad wat landreis is nie en dit is bloot as ‘n praktiese voertuig gekoop. Omstandighede het egter daartoe gelei dat ons besluit het om dit te verkoop en eerder twee motors aan te skaf (terugskouing is altyd 20:20 en ek was later
'n Nuwe begin
Dec 22, 2023
3 minutes
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days