Huisgenoot

VREDE IN DIE POORT

HIER van die stoepie van haar prentjiemooi huis in Die Poort naby Calitzdorp in die Klein-Karoo lyk dit soos ’n toneel uit die Kinderbybel-hemel. Maar dis ook hier waar sy vandag terugdink aan die hel van wat 21 jaar gelede gebeur het.

Dit was ’n moord wat die Afrikaanse gemeenskap tot in sy murg geruk het. Die ontbindende lyk van die storieverteller en kosmaker Pieter Pieterse is op 21 Maart 2002 deur sy vrou, Jenny, aangetref, ’n week nadat hy 22 keer met ’n mes gesteek is.

Dit was twaalfuur die middag toe Jenny op hom afgekom het op die grasperk van hul huis in Marlothpark tussen Mbombela en Komatipoort.

Hy was langs die swembad, net in sy kortbroek. Sy hande was agter sy rug met ’n nylontou vasgebind.

Jenny het pas teruggekeer nadat sy ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Weer: Voorspellings En Patrone
DIE weer het op baie maniere ’n invloed op ons lewe. Sommige daarvan is klein – dit kan bepaal wat ons aantrek vir die dag, en of ons Sondag kan braai. En sommige daarvan is groot – ’n droogte kan vernietigend vir ’n boer wees, en ekstreme weer soos
Huisgenoot1 min read
Hallo, Superman!
HY HET groot skoene – en ’n groot pak – om te vul, maar DAVID CORENSWET is slaggereed vir die uitdaging as die nuwe akteur wat Superman speel. David en sy medester Rachel Brosnahan, wat Lois Lane speel, is op die stel van Superman: Legacy opgemerk. A
Huisgenoot3 min read
Op Ons Speellys
As kind het sy altyd gekyk hoe haar ouers die plek aan die brand dans terwyl hulle liefdevol in mekaar se oë staar. “Ons hele familie hou van dans. Dans maak my gelukkig. En as ’n man kan langarm soos my pa, is dit nog beter!” Aan die woord is die sa

Related Books & Audiobooks