DIE ROL WAT SY LEWE VERANDER HET
In Arendsvlei het Angelo Chen onlangs ’n rol vertolk wat baie na aan sy hart lê en vir hom “ongelooflik belangrik” is. “Ek het gevoel ek kry ’n kans om ongemaklike onderwerpe aan te roer en ’n stem vir ’n minderheid te word,” sê die akteur, wat van Taiwannese afkoms is. Hy speel Kway, wat Daniel (Cantona James) ’n bietjie oor sý kultuur leer, terwyl Daniel vir hom oor syne leer. Kway neem ook foto’s en maak oop teenoor Daniel oor die kwessie van xenofobiese aanvalle.
“Kway is ék, maar drie jaar