SARIE

LAAT DAAR MINDER LIG WEES

Dertig jaar gelede is Los Angeles ná ’n groot aardbewing in donkerte gehul. Verskeie nooddienste en ’n plaaslike sterrewag is oorval deur oproepe van senuweeagtige inwoners: Wat is daai “reuse- silwer wolk” wat die naglug verswelg? Toe nie ’n VVV nie, maar die Melkweg, die aardbol se eie sterrestelsel. Sommige van dié siele het nog nooit in die onmeetlike uitspansel vry van enige ligbesoedeling opgekyk nie.

Om met verwondering na die aandhemel te staar, “painted with unnumber’d sparks”, soos Shakespeare dit in Julius Caesar stel, gaan ons kinders dalk nie beskore wees nie. Die menslike oog kan sowat 5 000 sterre in die hemelruim waarneem. Maar die lig wat deur wolkekrabbers, straatlampe en huise uitgestraal word, versluier toenemend alles behalwe ’n handvol van die helderste sterre, volgens die webtuiste skyandtelescope.org.

Reeds in 2016 het sterrekundiges gewaarsku die Melkweg is vir ’n derde van die mensdom onsigbaar – en sedertdien het () gepubliseer is. Satellietwaarnemings het navorsers laat glo hulle het ’n goeie begrip daarvan. Maar die navorsing,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE7 min read
Die GLORIE En Trane
Die gespierde, soepel gimnaste, hoogspring- en basketbalhemelbesems, testosteroonbelaaide naellopers, goed ontwikkelde gewigstoters . . . Almal wêreldklas-atlete maar met hul voorkoms uniek, soos voorgeskryf deur die eise wat hul bepaalde sport stel.
SARIE7 min read
AL OOIT VAN HULLE GEHOOR? ’n Vrou maak ’n PLAN
Belangrike uitvinders? Jy dink onmiddellik aan Thomas Edison, Alexander Graham Bell en Leonardo da Vinci. Die gemene deler: Hulle is almal mans. Wat van Mary Anderson? Of Josephine Cochrane? Nog nooit van hulle gehoor nie, nè? Maar dis twee van ’n ri
SARIE3 min read
Skrywer Stap Terug Op Haar Kinderspore Vir Nuwe Roman
Madelein verplaas ons na 1974, na die kleinhoewe net buite Bloemfontein waar Bessie saam met haar broer, Willem, woon. Haar man Stefaans is kort tevore aan kanker oorlede, sonder om goeie voorsorg vir Bessie te tref. Sy moet haar sente omdraai. Nou k

Related