Huisgenoot

SÊ DIT NET: ‘NEE!’

JY AANVAAR ’n uitnodiging êrens heen, al is jy uitgeput en wil jy eerder voor die televisie insak. Of jy stem in om by die skool of kerk uit te help, al het jy geen krag om samaritaan te speel nie. Jy sê ja as iemand ’n guns vra, al is jy toegegooi onder die werk.

Klink dit bekend?

Indien wel, is jy waarskynlik ’n “people pleaser” – en dit is nie noodwendig ’n kompliment of ’n goeie ding nie.

Vra maar vir Natalie Lue, ’n Britse skrywer, podsendingskepper en selfhelpblogger wat vroeër jare byna lamgelê is deur haar eie onvermoë om dinge van die hand te wys.

Nou het sy ’n boek geskryf, , waarin sy praat oor hoe skadelik dit kan wees om altyd vir alles ja te sê – en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Die gebou waar ek woon se mure is nie te dik nie en almal het geleer om geraasvlakke laag te hou uit respek vir elke inwoner. Onlangs het ’n gesin reg bo my ingetrek, en o wee, dis effens problematies. Die meisie neem smiddae klavierlesse en die se
Huisgenoot1 min read
Hallo, Superman!
HY HET groot skoene – en ’n groot pak – om te vul, maar DAVID CORENSWET is slaggereed vir die uitdaging as die nuwe akteur wat Superman speel. David en sy medester Rachel Brosnahan, wat Lois Lane speel, is op die stel van Superman: Legacy opgemerk. A
Huisgenoot4 min read
Weer: Voorspellings En Patrone
DIE weer het op baie maniere ’n invloed op ons lewe. Sommige daarvan is klein – dit kan bepaal wat ons aantrek vir die dag, en of ons Sondag kan braai. En sommige daarvan is groot – ’n droogte kan vernietigend vir ’n boer wees, en ekstreme weer soos

Related