Kuier

KLEIN BEGIN, GROOT GEWIN

Dis ‘n nuwe jaar en jy voel van vooraf lus om jou lewe reg te ruk. Maar kort voor lank voel die gewone uitdagings van die verlede weer oorweldigend en jy weet nie eens wáár om te begin om die dinge wat jou onderkry, aan te pak nie.

Hoe kom jy op koers?

Soms kan een klein verandering ‘n reuseverskil maak, want dis die eerste treetjie in die regte rigting. Los die groot planne om alles op te los wat jou pla, en begin met nét een ingryping wat jou in ‘n nuwe koers kan stuur. Nie groot Nuwejaarsvoornemens nie, maar klein wysigings sal help om jou groot voornemens minder intimiderend te maak.

1 EK EN MY GELIEFDE HET

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Blokraai
NR. 375 1. Saam reken (5) 6. Platjie (6) 12. Durf (4) 13. Akkerboom (3) 14. God van die liefde (4) 15. Skraal (5) 16. Kom ná Eksodus (Byb.) (6) 17. Weerhou (5) 18. Sandheuwels (5) 20. Strate (5) 22. Snoep (6) 26. Vrou van koning Ahasveros (Byb.) (5) 
Kuier1 min read
Make Jou Aardse Woning God Se Heiligdom
Heer, in dié land van ons het nie almal die voorreg om in 'n huis te woon nie. Party woon in 'n plakkershut, ander agter in iemand se yard, en party het nie eens 'n dak oor hul kop nie. Ons vra U beskutting oor mense in hul wonings, en ook oor dié vi
Kuier5 min read
Al Skeer-skeer Na Sukses
As elfjarige het Benito “Pikes” Johannes elke dag ná skool saam met sy vriend Werner Jonker by die barbershop gaan sit en dagdroom. Hulle het nie net die mooi cuts bewonder nie, maar ook planne van hul eie beraam oor hoe hulle self eendag mense mooi

Related