Tuis

Kos is op die tafel

Bros hoender op klapperrys

Onder R130 Genoeg vir 4 Voorbereiding: 30 minute Gaarmaaktyd: 25 minute

250 ml jasmynrys
250 ml kookwater
125 ml klappermelk
3 ml sout
5 ml geroosterde sesamsaad
600 g minikrummelhoenderfilette
300 ml bevrore ertjies
100 g vars ertjiepeule
’n hand vol vars spinasie, gesnipper
1 eetlepel gekapte koljander (opsioneel)
sojasous
sprietuie en suurlemoen (opsioneel)

Sit die rys, kookwater, klappermelk en sout

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis3 min read
Diere-maniere
Watter een van dié drie is Gucci die dwergpoedel? – Mari Viviers, Paarl Tansy en Teagan geniet mekaar se geselskap. – Chandré de Wit, George Chloe die Ragdoll-katjie verlustig haar in die geur van die dahlias. – Penny Mowbray, Gqeberha Mossel stel ’n
Tuis1 min read
Blokraai #176
Lesers weet baie van Dana Snyman omdat hy ons jare lank al deur sy skryfwerk inlaat in sy leefwêreld. Maar dat hy oneervol uit die weermag ontslaan is, is nie iets wat hy aan die groot klok gehang het nie. Tot nou met Seun, sy rou onthou van sy ervar
Tuis2 min read
SKRYF IN & WEN!
Laat dít jou mantra wees wanneer jy weer ’n huisverbetering beplan. Dit maak mos sin om enige opknap aan te pak met die oog op die toekoms, en watersekerheid bo-aan jou lys. JoJo, die hoofborg van ons jaarlikse Regruk met Flair-kompetisie, is Suid-Af

Related