Tuis

ONTMOET DIE WENNERS!

DIE PRYSE

Die wenner van elke kategorie kry R25 000.
Die naaswenner in elke kategorie kry R5 000.
Een gunsteling, gekies op grond van leserstemme, kry R5 000.

DIE ROOM VAN DIE OES

Dis nou al 15 jaar dat ons Regruk met Flair-kompetisie telkens ’n viering van styl, vernuf en pure harde werk is – en elke jaar oortref die inskrywings ons verwagtinge. Die 2023-kompetisie, weer in vennootskap met JoJo, was geen uitsondering nie.

Ons het reeds van die huise en ander ruimtes in Tuis gewys, want ons kon nie wag om dit met ons lesers te deel nie.

Maar hier is nou die amptelike lys van 2023 se wenners en naaswenners. Al dié huiseienaars kan trots wees op wat hulle vermag het, en ons gaan hul prestasies in Februarie by ’n gala-aand in die weelderige Mount Nelson Hotel in Kaapstad vier.

Kyk veral

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis1 min read
Blokraai #176
Lesers weet baie van Dana Snyman omdat hy ons jare lank al deur sy skryfwerk inlaat in sy leefwêreld. Maar dat hy oneervol uit die weermag ontslaan is, is nie iets wat hy aan die groot klok gehang het nie. Tot nou met Seun, sy rou onthou van sy ervar
Tuis2 min read
Ons Lesers Sê
Melissa van der Colff van Upington skryf Dankie aan Tuis vir die artikel “Gelukkige sonvangers” (Desember 2022 | Januarie 2023). Kort daarna was dit vir ons geliefde ma, Malinda van der Colff, tyd om ons te groet. Haar tuin was haar lewe en die art
Tuis13 min read
Geniet Meer Groente
Gekaramelliseerde uie neem lank en is ’n liefdestaak wat ’n haastige mens liewer nie moet aanpak nie! Skink ’n glas wyn en geniet die heerlike aromas terwyl jou uie stadig braai. Maak 4 burgers • Voorbereiding: 45 minute • Gaarmaaktyd: 1 uur • 30 ml