![f006-01](https://article-imgs.scribdassets.com/6n88bzyzb4bweij6/images/fileGUZV4C5Q.jpg)
Nuwe kleur
Smeg se ketels en broodroosters is altyd wenners en nou is die immergewilde kombuistoestelle ook beskikbaar in ’n besonderse smaraggroen. Ons is gaande oor die mat emalje-afwerking! Die ketel (1,7 liter) en 2-gleuf-broodrooster (950 watt) kos sowat R4 200 elk by uitsoek-kombuiswinkels.
![f006-02](https://article-imgs.scribdassets.com/6n88bzyzb4bweij6/images/fileAG8EN5DZ.jpg)
![f006-03](https://article-imgs.scribdassets.com/6n88bzyzb4bweij6/images/fileQWUYS4BL.jpg)
Die krag van boegoe
Water nie net vir dors