Baba & Kleuter

TUSSEN DIE ORE

Die meeste ma’s wat hierdie artikel lees, weet dat kinders nie altyd mooi luister nie. Dis egter selde te wyte aan ouditiewe-verwerkingsprobleme, waar kinders nie mooi verstaan wat mense sê nie omdat hul brein en ore nie goed saamwerk nie. Net sowat 5 persent van kinders ly aan dié toestand en taamlik ingewikkelde toetse is nodig om dit te diagnoseer.

Maar as jou kind wel daaraan ly, is hierdie artikel vir jou. Dit sal jou help verstaan waarom jou kind sukkel en vertel waar om hulp te kry.

’n Tipiese toneel: Die ouers word ingeroep omdat die bloedjie nie goed vaar op skool nie. Gehoorprobleme word dikwels geblameer en met reg ook, want dit kán ’n kind baie laat sukkel.

Gelukkig word dit maklik getoets. ’n Standaard-gehoortoets word uitgevoer waar klanke van verskillende toonhoogtes ingespan word en die kind slaag met vlieënde vaandels.

Dan, met ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter3 min read
Smokkel Met Groente
Voel dit vir jou jou kind het vyf jaar laas groente geëet (al is hy net vier jaar oud)? Jy kan jou beter laat voel deur ’n paar resepte vol weggesteekte groente of vrugte te prakseer. Dié voorstelle is alles vir resepte wat gewoonlik in kinders se sm
Baba & Kleuter2 min read
Eers Gevries, En Toe Vroeg!
Cameron het ons almal verras deur vroeg op te daag. Ek was nog veronderstel om die dag by die werk te wees! Die plan was om met my dag se werk klaar te maak en dan ’n oorhandiging te doen aan ’n kollega, maar dit het nooit gebeur nie, want teen vyfuu
Baba & Kleuter3 min read
MYNE! Myne!
Sunette du Plessis van Olivedale in Johannesburg weet nie meer watter kant toe nie, want klein Matt (3) weier om met sy boetie, Josh (1), te deel. “Ek het al alles probeer. Ek het mooigepraat, sy handjie gewiks, uitsittyd probeer ... Niks werk nie. I

Related