Kuier

BOESEMBRASSE TOT DIE EINDE

'n Silwerdoek-droom is gebore toe twee boesembrasse op die vloer gesit en aan die einde van 'n swaar maand hul laaste bietjie koffie sonder melk moes afsluk.

Solomon Cupido en sy jarelange vriend, Bradley Olivier, het daai dag nog na mekaar gekyk toe hulle dié melklose koffie drink en net daar besluit: Dís nie die lewe wat hulle wil hê nie.

Die akteurs is altwee familievas en wou net die beste vir hul kinders nalaat. Bradley vir sy pragtige dogtertjie, Kiara (6), en Solomon vir sý drie kinders: sy dogter, Yadah (8) en vyfjarige tweelingseuns, Yael en Yoel. “Ons wou 'n verandering maak, nie net vir ons nie, maar vir ons nageslag ook,” vertel Solomon (37), 'n bekende komediant en vervaardiger. “Ons albei het 'n gesin en ons wou nie só leef nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Make Jou Aardse Woning God Se Heiligdom
Heer, in dié land van ons het nie almal die voorreg om in 'n huis te woon nie. Party woon in 'n plakkershut, ander agter in iemand se yard, en party het nie eens 'n dak oor hul kop nie. Ons vra U beskutting oor mense in hul wonings, en ook oor dié vi
Kuier5 min read
‘Hoekom Óns Kinders?’
'n Leë, swartverbrande sinkdop op erf 122 in 7de Laan, Soebatsfontein, is die stil getuie van die tragedie wat in die eerste daglig van Saterdag 8 Junie daar afgespeel het. In dié sinkhuis het die drie Adonis-kinders, Waylene (8), Waylon (3) en Wilni
Kuier5 min read
‘Sy Lag Is Weg’
Hulle eet nie. Hulle slaap nie. En hulle glo nou nog nie. Selfs die hond bly net in haar hok lê, en loer elke keer hoopvol en in afwagting wanneer die deur oopgaan. Wat Tessa, sy geliefde boxer-hond, nie kan weet nie is dat haar liefdevolle baas, Uge

Related