![f016-01.jpg](https://article-imgs.scribdassets.com/9j7mibb1tsc1jxbp/images/file7100REN8.jpg)
Nuus Gesaaides
“JY sien nog nie mielies wat vrek nie, maar jy kan die tekens van stres sien in die kwaai hitte wat ons ondervind,” sê Cobus van Coller, boer van Viljoenskroon in die Vrystaat. Dan kry die mielies swaar.
Hy sê die wisselvallige reën en hitte ontbloot ’n boer se foute, soos verkeerde bewerkings en kanse wat gevat