SA Hunter/Jagter

DIE JAGTER, DIE JAGTERSKODE EN DIE WEBWERF – DEEL 2

KONTAKINLIGTING/CONTACT INFORMATION: SAJWV - Inyathipark | SAHGCA - Inyathi Park
ADRES/ADDRESS: Plot 3, Mountain Drive 7, Derdepoort, Suid-Afrika/South Africa
TELEFOON/TELEPHONE: (Suid-Afrika/South Africa) 0861 SAHUNT (724 868) | Internasionaal/ International: +27 (0) 12 808-9300
E-POS/E-MAIL: admin@sahunt.co.za | WEBTUISTE/ WEBSITE: www.sahunters.co.za

In deel 1 van die artikel wat in die November/Desemberuitgawe van SA JAGTER/ HUNTER verskyn het, is daar spesifiek gefokus op die jagterskode van SA Jagters. Die lees van die jagterskode gee vir ’n mens goeie stof tot nadenke en retrospeksie. Verder is daar ook gefokus op die nuwe SA Jagters-webwerf wat voorwaar ’n kleurvolle nuwe baadjie aange-trek het, en daarom word daar in hierdie artikel verder uitgewei oor die verskeie afdelings onder die jagsakevaandel waarvoor ons nie genoeg plek in die vorige artikel gehad het nie.

Jagtersopleiding

Om ’n vaardige en verantwoordelike jagter te wees verg

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter4 min read
Pierre Se Herlaaitafelf Patroondoppe – Deel II
Die doel van hierdie reeks intreebesprekings oor die herlaai van patrone is om konsepte eerder as tegnieke te bespreek. Soos genoem in die vorige artikel, word drie tegnieke normaalweg gebruik om dopeenvormigheid te bepaal, naamlik volgens: • nekwand
SA Hunter/Jagter3 min read
Kry Die Afstand Met ROARK PRECISION OPTICS Se LEGACY 10x42
Verkykers met ingeboude afstandmeters is produkte wat al dekades vir die skietpubliek beskikbaar is. As produk het dit ’n militêre ontstaan gehad. Die eerste sulke verkyker/afstandmeter-kombinasies is in die 1980’s aan NAVO se kompaniebevelvoerders u
SA Hunter/Jagter8 min read
Ammunisie: Wat Om Te Doen En Wat Nie!
Ek was al meermale stomgeslaan deur die mate van naïwiteit en selfs argeloosheid waarmee sommige jagters hulle jagammunisie hanteer. As ons vir ’n oomblik in gedagte hou dat dit aan die einde van die dag die koeël is wat die harde werk doen, behoort

Related Books & Audiobooks