![f0047-01.jpg](https://article-imgs.scribdassets.com/50dowvgcn4c2nd80/images/fileP1XWB8SC.jpg)
’n Angstige kind is nie bloot “moeilik” of “stout” nie, sê Lindsey. “As jy ’n kind se angs só misverstaan, kan dit hul baie eensaam laat voel.”
Jy kan jou kind help verstaan wat angs is, en hoe om dit te herken en te hanteer as jy weg is. “Dis belangrik dat die kind verstaan almal ervaar dit