Landbouweekblad

Sarah Jane se reis saam met die wilger

Vertel meer van jou keramiekreeks wat van alledaagse produkte kunswerke maak.

’n Mens kan seker sê ek is ’n argitek wat kuns skep. Ek konsentreer op pasgemaakte keramiekwerk wat ek in opdrag van kopers skep, of dit nou ’n paar borde of ’n volle stel is. Ek het onlangs ook koppies en pierings gemaak, asook ontbytbakkies. Ek maak ook geteëlde muurpanele wat met die hand geverf word. Buiten die Willows-reeks, waarvan ek voorraad hou om te verkoop, is die res opdragwerk.

Dit het alles begin by jou Travelling Willows-reeks.

Ek het gevind my werk as argitek vereis baie digitale vaardighede. Daarom het ek steeds deeltyds geteken om my te inspireer en my vaardighede te slyp. Nadat ek en Johan getroud is en ek op die Jordaan-familieplaas by De Doorns kom woon het, het ek besef my loopbaan gaan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Strenger EU-reëls Op Pad ... ‘Maar Praat Met Die Boer’
DIE sybokhaarbedryf sal rekening moet hou met strenger regulasies van die Europese Unie (EU), was die sentrale boodskap op die pas afgelope kongres van Sybokhaar Suid-Afrika (SSA) op Graaff-Reinet. Suid-Afrika maan egter teen die oorhaastige instelli
Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo

Related