Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ZETSKE EN ALTUS SE HUWELIK OP DIE ROTSE

Zetske van Pletzen en Altus Theart gaan skei, het Zetske bevestig, maar sy beklemtoon hulle is op goeie voet en respekteer mekaar

Niemand trou om te skei nie. Wanneer liefde begin kwyn, is dit die beste om uitmekaar te gaan. Vele paartjies verander, en dit veroorsaak negatiewe dinge vir die huwelik. Julle sal weer geluk vind. Sterkte vir albei.

ERNISTINE

Zetske, nuwe bladsy! Julle was so ’n mooi paartjie, maar as ’n mens as vriende uitmekaar gaan, is dit goed. Moenie jou steur aan mense wat lelike opmerkings maak en jou wil vertel hoe om jou lewe te lei nie.

MELANI

Egskeidings is wat ’n mens daarvan maak. ’n Mens kan mekaar met respek hanteer sonder om vuil wasgoed in die openbaar te was. Ek kan sien julle het waardes, en daarom kan julle met dieselfde waardes uitmekaar gaan.

DESIREE

Sterkte vir julle albei en dankie dat julle julle seuntjie eerste stel deur mekaar nie af te breek nie. Dis die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Huisgenotjies
Morkel: “Juffrou, kan ’n mens gestraf word vir iets wat jy nie gedoen het nie?” Juffrou: “Natuurlik nie. Hoekom vra jy?” Morkel: “Dankie tog, want ek het nie my huiswerk gedoen nie!” JOHAN H, GONUBIE Drie skilpaaie eet sop. “Dit sal beter smaak met b
Huisgenoot1 min read
Plant Dit Soos Beckham
ONS is gewoond aan DAVID BECKHAM se vaardighede op die veld, maar dit blyk die voormalige sokkerspeler is net so vaardig in die tuin. Aanhangers was in vervoering toe David (49) onlangs video’s van homself deel waar hy blomme plant. Hulle het selfs d
Huisgenoot5 min read
Die Huis Wat Jou Omhels
DIE eerste ding wat ’n mens sien as jy in die huis in Pretoria instap, is die groot boom wat teen die muur geverf is. Van die takke hang geraamde foto’s van kinders – 251 van hulle. Want dís hoeveel plek daar in die groot, warm harte van die Prozesky

Related