Weg!

BRIEWE

Seën saam met die reën

Ek droom al vir 16 jaar om die Krugerwildtuin te besoek en in Desember 2023 was ek gelukkig genoeg om uiteindelik daar uit te kom. Dit was een van die beste ervarings ooit en ek sou nooit kon droom dat die Kruger so ’n groot verskeidenheid diere het nie. Ons het leeus, hiënas, wilde honde, ’n jakkals, renosters en troppe op troppe olifante gesien.

Ons het heelwat reën gekry gedurende ons besoek en dit het hárd neergestort toe ons op hierdie trop afgekom het. Ons was op die S114-pad op pad na Skukuza en het om ’n draai amper in die trop vasgery – die bul was glad nie gelukkig met ons skielike verskyning nie! Hy het na ons gestap met ore wat wapper en dis toe dat ons besef ons

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg8 min read
Kyk Waar Val Die Water!
“Zambiese immigrasie by Kazungula is glo ’n nagmerrie,” sê die vrou vir haar man by die tafel oorkant ons by die Chobe River Camp in Namibië. Ek spits my ore. “Hulle moes ál hulle skoene in die ontsmettingsmiddel druk.” Tot op daardie oomblik het ek,
Weg2 min read
Ontdek Die Verste Uithoeke Van Namibië
In Namibië voel dit dikwels asof jy die eerste mens is wat deur ’n landskap reis; verplaas na ’n ander, ongerepte era. As dit nog altyd op jou wenslys was om dié verafgeleë dele van ons buurland te ontdek is dié Kunenestreekfotografietoer vir jou. Do
Weg3 min read
Só Werk Die Gids
Dié tariewe is tans: Vir SAOG-lede: R100 p.p., R50 per kind jonger as 16 jaar en vanaf R50 per voertuig in die |Ai|Ais-, Etosha-, Namib-Naukluft-, Dorob-, Waterbergplato- en Skedelkus- nasionale park, Sperrgebiet en die Kaap Kruis-reservaat. Vir die

Related