Die Afrikaner-koei wat die Elitekroon dra, is al op ’n vroeë ouderdom raakgesien. Sy kalf ondanks uiterste klimaatstoestande en bied ongeëwenaarde siekteweerstand.
Grootkuil-Afrikaners word sedert 1951 deur die Cronjé-familie bedryf. Pierre-André bestuur die kudde as deel van ’n gemengde boerdery by Theunissen.
Vanjaar se Elite-koei, MC120248, is ’n nuwe toevoeging tot