Huisgenoot

SAAM TEEN DIE SEER

‘SY HET LIG IN MY LEWE GEBRING EN NOU IS DAAI LIG UITGEDOOF’

SOOS ’n eilandjie van verdriet sit hulle hier in die koue atmosfeer van die kitskosplek in die suide van Johannesburg. Ander mense stap in, plaas hul wegneembestellings en loop uit. Maar op dié paartjie se tafel – die enigste wat beset is – staan net twee glase water.

Die goed versorgde jong vrou se lyftaal spreek van gebrokenheid en sy frommel die snesie in haar hande oor en oor. Haar metgesel het ook vore van hartseer om sy mond, maar uit sy oë straal net woede.

“Sy was my alles gewees. Ek en sy was onafskeidbaar,” sê Amy Johnston (29). “Hoe kan iemand so iets aan ’n onskuldige kind doen? Hoe kan iemand so iets aan mý kind doen?”

Langs haar vat Elie Challita (36)

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Mamma Mia, Dís Nou ’n Láng Asem!
106 vertonings, sjoe … Hoe voel dit om so ’n mylpaal te bereik? Dis nogal groot! Ek het aanvanklik geen idee gehad dat ons ooit daar sou uitkom nie. Dis ’n wonderlike gevoel. Deel met ons van die onvergeetlike oomblikke. Daar was soveel spesiale oomb
Huisgenoot13 min read
As Jy Dood Wakker Word
PASIËNT Een was 24 jaar oud en swanger met haar derde kind toe die masjiene wat haar aan die lewe gehou het, afgeskakel is. Dit was in 2014. ’n Paar jaar vroeër is ’n kwaal by haar gediagnoseer wat tot ’n ongereelde hartklop lei. Gedurende haar vorig
Huisgenoot9 min read
Twee Bondels Vreugde, Jakkals En Wolf
’N MENS ken hom as ’n wêreldreisiger wat nie maklik vir ’n nuwe uitdaging terugdeins nie – of dit nou is om met ’n stapstok in die hand, laphoed op die kop en rugsak die Camino de Santiago-pelgrimstog in Spanje aan te durf, deur Frankryk se bergpasse

Related Books & Audiobooks