Huisgenoot

’N SKYFIE VIR SY SKUIFIES

DIE vreugde is duidelik wanneer hy wys hoe hy met sy brein die pyltjie op die rekenaar voor hom oor die skerm beweeg. “Ek kan nie beskryf hoe wonderlik dit is om hierdie te kan doen nie,” sê Noland Arbaugh.

Natuurlik is hy in sy noppies, want dié 29-jarige is ’n kwadrupleeg, maar hy kan nou dinge doen wat hy lank nie kon nie. Hy is van sy skouers af ondertoe verlam, en sit gekluister in ’n rolstoel. Maar voor hom, op die rekenaarskerm, gaan staan die pyltjie doodstil bokant die skaakbord. Dan skuif die biskop skuins oor die bord, sonder dat Noland se liggaam beweeg. Slegs sy brein is verantwoordelik vir die beweging, danksy ’n nuwe skyfie wat deur Elon Musk se maatskappy Neuralink in sy brein ingeplant

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Weer: Voorspellings En Patrone
DIE weer het op baie maniere ’n invloed op ons lewe. Sommige daarvan is klein – dit kan bepaal wat ons aantrek vir die dag, en of ons Sondag kan braai. En sommige daarvan is groot – ’n droogte kan vernietigend vir ’n boer wees, en ekstreme weer soos
Huisgenoot1 min read
Hallo, Superman!
HY HET groot skoene – en ’n groot pak – om te vul, maar DAVID CORENSWET is slaggereed vir die uitdaging as die nuwe akteur wat Superman speel. David en sy medester Rachel Brosnahan, wat Lois Lane speel, is op die stel van Superman: Legacy opgemerk. A
Huisgenoot3 min read
Op Ons Speellys
As kind het sy altyd gekyk hoe haar ouers die plek aan die brand dans terwyl hulle liefdevol in mekaar se oë staar. “Ons hele familie hou van dans. Dans maak my gelukkig. En as ’n man kan langarm soos my pa, is dit nog beter!” Aan die woord is die sa

Related