Kuier

DIÉ GOUE MEISIE KEN NET VAN WEN!

Sy is soos ‘n vis in die water. En toe die 19-jarige swemsensasie Minke Janse van Rensburg in Maart by die Trisoom-Spele in Turkye haar ding doen, het sy die Suid-Afrikaanse vlag hoog laat wapper en die medaljes ingeryg. Minke het downsindroom, maar dit het haar nog nooit teruggehou nie.

Dóér in Turkye het dié swemmer van George in die Wes-Kaap goue medaljes in die 200 m-, 100 m- en 50 m-vryslag losgeswem. Sy't ook haar eie rekord in die 50 meter-vryslag verbeter. Die twee silwermedaljes wat sy ingepalm het, was vir die 50 m- en 100 m-vlinderslag.

Sy was ook vierde in die rugslag, wat glad nie haar forté is nie, sê haar ouers, Hennie (56) en Aletta (56), wat haar daar gaan ondersteun het. “Dit was haar doel. Minke is Turkye toe om te wen,” sê

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Blokraai
NR. 375 1. Saam reken (5) 6. Platjie (6) 12. Durf (4) 13. Akkerboom (3) 14. God van die liefde (4) 15. Skraal (5) 16. Kom ná Eksodus (Byb.) (6) 17. Weerhou (5) 18. Sandheuwels (5) 20. Strate (5) 22. Snoep (6) 26. Vrou van koning Ahasveros (Byb.) (5) 
Kuier1 min read
Make Jou Aardse Woning God Se Heiligdom
Heer, in dié land van ons het nie almal die voorreg om in 'n huis te woon nie. Party woon in 'n plakkershut, ander agter in iemand se yard, en party het nie eens 'n dak oor hul kop nie. Ons vra U beskutting oor mense in hul wonings, en ook oor dié vi
Kuier5 min read
Al Skeer-skeer Na Sukses
As elfjarige het Benito “Pikes” Johannes elke dag ná skool saam met sy vriend Werner Jonker by die barbershop gaan sit en dagdroom. Hulle het nie net die mooi cuts bewonder nie, maar ook planne van hul eie beraam oor hoe hulle self eendag mense mooi

Related