Die Tuinier Tydskrif

WELKOM

lles wat ons in ‘n immerveranderende wêreld beleef, soos om ‘n nuwe struik of boom te plant, ‘n nuwe lid van die gesin te kry (hetsy mens of troeteldier of dalk albei), het ‘n impak op ons daaglikse roetine. Veranderinge sorg soms vir moeilike tye. Jy kan maar sê dat as ons een

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif2 min read
Wat Om Te Doen Augustus
Saai direk in warm rypvrye gebiede. In kouer streke saai dit in potte of wag tot die laaste ryp verby is. Rissies, kappertjies, Italiaanse pietersielie, krulblaarpietersielie, beet, eiervrugte, kool, wortels, blaarslaai, ertjies, soetrissies, radyse,
Die Tuinier Tydskrif1 min read
Malcolm Se Beste Wenke
• Praat met die natuur. Kyk en luister, want elke seisoen bied verskillende lesse, maar die natuur sal jou die pad wys.• Moenie Karooplante te veel kompos gee nie, en moenie die aarde te veel hark, skoonmaak of vee nie. Die plante benodig ‘n versprei
Die Tuinier Tydskrif3 min read
Lekker patats…
Gekookte, gebakte of gebraaide patats (Ipomoea batatas) is ‘n heerlike en gesonde wintertrooskos. Net ‘n klontjie botter, ‘n bietjie geurmiddels en jy kan aansit om te eet. Hulle oortref aartappels in geur en voeding, synde ‘n lae-GI-groente wat jou

Related