![f138-01.jpg](https://article-imgs.scribdassets.com/17w2tltf40cf3xle/images/fileY3H7HJWV.jpg)
HOU DIT vars ASSEBLIEF!
Wie hou nie van die gevoel van ’n stel vars lakens of die reuk van ’n nuut gewaste handdoek nie? Wel, byna die helfte van enkellopende mans in die Verenigde Koninkryk het in ’n peiling gerapporteer hulle was hul lakens elke vier