![f068-01.jpg](https://article-imgs.scribdassets.com/4e5ktywrk0cf80s0/images/fileLQSDC4PV.jpg)
![f068-02.jpg](https://article-imgs.scribdassets.com/4e5ktywrk0cf80s0/images/filePGOM7ERS.jpg)
![f068-03.jpg](https://article-imgs.scribdassets.com/4e5ktywrk0cf80s0/images/file5AQKYH5M.jpg)
Wanneer ’n mens na ’n kaart van die Wes-Kaap kyk, krul die Langeberg soos ’n skalkse glimlag oor die landskap. Dié gebergte – deel van die Kaapse Plooiberge – strek van Worcester in die weste oor nagenoeg 170 km tot by Riversdal in die ooste. Sy suidelike hange geniet die gereelde klammigheid van kouefronte terwyl die), wat maar eers twee jaar gelede ontdek is.