Huisgenoot

FOSSIEL VAN ‘GROOTSTE SLANG OOIT’ IN INDIË GEVIND

NEEM die swaarste slang vandag, die groen anakonda, en dink dan vier keer swaarder en amper twee keer langer. So groot was die grootste slang wat al ooit bestaan het.

In ’n verslag wat in die gepubliseer is, beskryf paleontoloë en ander kundiges die fossiel van ’n prehistoriese reptiel wat in ’n myn in Gujarat in die weste van Indië gevind is as moontlik die grootste slang wat die wêreld al ooit gesien het.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Wanneer Die shein Verdof
DIS klaar moeilik om ’n goeie winskopie van die hand te wys – maar as dié kopie hom op jou foon voordoen en jy nie eens jou pajamas hoef uit te trek nie, raak dit haas onmoontlik. Dink daaraan as Black Friday elke dag van die jaar: ’n knoopjas teen ’
Huisgenoot4 min read
Wéér Saam In Nog ’n Storm
IN TYE van verlies of hartseer maak bloed- en liefdesbande jou sterker. Dis die krag van daardie band wat vandag die akteur Jurgen McEwan en sy susters, Leonie en Cheslynn, hier in hul grootwordhuis in Atlantis omvou. Want die lewe het hulle weer ’n
Huisgenoot2 min read
Dís Cool
Dis al 14 jaar terug wat die eerste Despicable Me uitgereik is. Dit word vandag nog gesien as een van die beste animasiereekse ooit. Natuurlik het die minions ’n massiewe rol in die sukses van dié fliekreeks gespeel – hulle het selfs deesdae hulle ei

Related