Kuier

‘N TREE OP MET VUIL TEKKIES

ENTREPRENEUR

Toe drie platsakstudente op ‘n dag sit en wonder hoe om ekstra geld te maak, het ‘n idee in hul kop wortelgeskiet: Wat as hulle ander se vuil tekkies was en versorg? Studente is immers lief vir hul tekkies, en as die fade in is en die outfit is on point, kan jy nie met vuil tekkies gesien word nie!

Hul idee was in die kol, want hul besigheid het in net ‘n jaar gegroei en dit floreer, soveel só dat dié driestuks nou planne maak om hul besigheid na universiteite oor die land heen uit te brei!

Bafana Kane, Bayden Pedro en Sakhile Ngobe, drie 23-jarige regstudente aan die Universiteit van Wes-Kaapland (UWK), het hulself laas jaar in ‘n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Make Jou Aardse Woning God Se Heiligdom
Heer, in dié land van ons het nie almal die voorreg om in 'n huis te woon nie. Party woon in 'n plakkershut, ander agter in iemand se yard, en party het nie eens 'n dak oor hul kop nie. Ons vra U beskutting oor mense in hul wonings, en ook oor dié vi
Kuier5 min read
‘Hoekom Óns Kinders?’
'n Leë, swartverbrande sinkdop op erf 122 in 7de Laan, Soebatsfontein, is die stil getuie van die tragedie wat in die eerste daglig van Saterdag 8 Junie daar afgespeel het. In dié sinkhuis het die drie Adonis-kinders, Waylene (8), Waylon (3) en Wilni
Kuier5 min read
‘Sy Lag Is Weg’
Hulle eet nie. Hulle slaap nie. En hulle glo nou nog nie. Selfs die hond bly net in haar hok lê, en loer elke keer hoopvol en in afwagting wanneer die deur oopgaan. Wat Tessa, sy geliefde boxer-hond, nie kan weet nie is dat haar liefdevolle baas, Uge

Related