Landbouweekblad

HOE OM TEELWAARDES TE GEBRUIK OM BEESTE TE KIES

Daar is ‘n gesegde: “Goeie voeding steek slegte teling weg”, wat baie waar is. Jy kan nie deur net na ‘n dier te kyk, weet wat sy genetika is nie. As hy goed gevoer word, lyk hy goed, maar hy kan geneties minderwardig wees. Dit impliseer dat hy - en sy nageslag - ‘n groot hoeveelheid goeie voeding en uitstekende sorg nodig gaan hê om goed te lyk. Daarom maak dit meer sin om ‘n dier te koop wat geneties superieur is omdat dit meer winsgewend sal wees. Sy superioriteit sal dan ook oorgedra word na sy nageslag.

Die algemene idee is om diere te teel wat geskik is vir jou omgewing, eerder as om heeltyd die omgewing te verander om die dier te pas, aangesien dit nogal ‘n duur oefening kan wees. Om diere te gebruik wat aangepas is vir jou omgewing is natuurlik ook die regte ding om te doen uit ‘n diere-welstand oogpunt.

Die rede hoekom ons na teelwaardes moet kyk om te weet hoe ‘n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo

Related Books & Audiobooks