![f064-01.jpg](https://article-imgs.scribdassets.com/2qqrvv3flscj1037/images/file8CJ8D0CE.jpg)
Sedert 2020-’21 gebruik die Malu-groep nét Pannar se mielieen koringsaad in sy besproeiingsboerdery, sê Marius Malherbe, die besturende direkteur. Verskeie toetse bevestig dat Pannar die beste saad vir hul doeleindes is. Boonop kry hulle uitstekende diens van Pannar se verteenwoordiger, Charlie de Beer.
Die Malu-groep het ongeveer 300 werknemers in 12 maatskappye wat elkeen ’n eienaar van die varkvleiswaardeketting