![f098-01.jpg](https://article-imgs.scribdassets.com/6yxssr8ukgch124c/images/fileTMFO1PC1.jpg)
Waar het jou liefde vir die landbou ontstaan?
Ek is ’n kind van die Karoo en die Noord-Kaap, en dít is landbouwêreld!
Hoe het jy as omroeper in die afslaersbedryf beland?
As radio-omroeper strek jou werk wyer as om net op die lug te wees, en ek het die voorreg gehad om van vroeg af by seremoniemeesterwerk en liefdadigheidsveilings betrokke te raak. My eerste veiling was in 2000.