Tuis

Wat’s nuut

VIR RONDSIT

Stoel met blommateriaal R4 200, mrphome.com

Hier kom ’n ding

Hoi P’loy het vroeër vanjaar by die Cape Town Furniture Week ’n opskudding veroorsaak met hul moderne Rise-and-Fallhanglig. Tans word dit nog net op bestelling gemaak – ons gaan hoiploy.com goed dophou vir meer!

Só trendy!

Dek dié winter ’n stylvolle en gesellige tafel met terracottabreekware van Woolworths.

Clay-kleinbordjie R199, woolworths.co.za

Mooi, nè?

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis1 min read
Tuis
REDAKTEUR Wicus Pretorius • redakteur@tuis.co.za Posadres Posbus 1802, Kaapstad 8000 Algemene navrae Yumna Tofey yumna.tofey@media24.com • 021 406 4552 REDAKSIE Artikelredakteur Beatrice Moore-Nöthnagel beatrice.nothnagel@media24.com Kreatiewe reda
Tuis3 min read
Diere-maniere
Watter een van dié drie is Gucci die dwergpoedel? – Mari Viviers, Paarl Tansy en Teagan geniet mekaar se geselskap. – Chandré de Wit, George Chloe die Ragdoll-katjie verlustig haar in die geur van die dahlias. – Penny Mowbray, Gqeberha Mossel stel ’n
Tuis2 min read
SKRYF IN & WEN!
Laat dít jou mantra wees wanneer jy weer ’n huisverbetering beplan. Dit maak mos sin om enige opknap aan te pak met die oog op die toekoms, en watersekerheid bo-aan jou lys. JoJo, die hoofborg van ons jaarlikse Regruk met Flair-kompetisie, is Suid-Af

Related