Weg!

BRIEWE

’n Fees van vier

Ek het hierdie vier witrenosters vroeg een oggend in die suidelike dele van die Krugerwildtuin teëgekom. Ek het gehou van hoe die son die haartjies op hulle ore vang (die renostervoël maak dit ekstra interessant) en hoe mooi hulle in die sagte lig lyk.

Renosters is wonderlike modelle as jy hou van foto’s neem – hulle is groot, met ’n unieke voorkoms en dikwels rustige houding. Ek is dol op die tekstuur van hulle vel en die vorm van hulle gesigte!

NATALIE NAIDOO, Hilton

SKRYF AAN ONS EN WEN!

Natalie wen ’n Zartek ZA-476-LED-kollig ter waarde van R2 350. Hierdie kollig is herlaaibaar en lewer ’n sterk ligstraal van tot 6 300 lumens oor ’n afstand van tot 1 100 m. Dit het vyf modusse en verskaf lig vir 2,5 tot 40 ure afhangend van die modus wat jy gebruik.

Die huls is duursaam met ’n rubbergreep en lei hitte weg

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg8 min read
Kyk Waar Val Die Water!
“Zambiese immigrasie by Kazungula is glo ’n nagmerrie,” sê die vrou vir haar man by die tafel oorkant ons by die Chobe River Camp in Namibië. Ek spits my ore. “Hulle moes ál hulle skoene in die ontsmettingsmiddel druk.” Tot op daardie oomblik het ek,
Weg2 min read
Ontdek Die Verste Uithoeke Van Namibië
In Namibië voel dit dikwels asof jy die eerste mens is wat deur ’n landskap reis; verplaas na ’n ander, ongerepte era. As dit nog altyd op jou wenslys was om dié verafgeleë dele van ons buurland te ontdek is dié Kunenestreekfotografietoer vir jou. Do
Weg3 min read
Só Werk Die Gids
Dié tariewe is tans: Vir SAOG-lede: R100 p.p., R50 per kind jonger as 16 jaar en vanaf R50 per voertuig in die |Ai|Ais-, Etosha-, Namib-Naukluft-, Dorob-, Waterbergplato- en Skedelkus- nasionale park, Sperrgebiet en die Kaap Kruis-reservaat. Vir die

Related