Die vorige keer toe ons oor die Cybertruck geskryf het, was in ons Januarie 2020-uitgawe, kort nadat die bakkie bekend gestel is. Vier jaar later begin Amerikaners hulle Tesla-bakkies ontvang wat hulle tóé al bestel het. Sommige klante is oorstelp van trots, terwyl ander voel hulle kan slange vang.
Dit is