Weg! Ry & Sleep

See, sand en skulpe

Ponta Membene is in die Maputonasionale park, ongeveer 60 km suid van Maputo en 50 km noord van Ponta do Ouro. Die reservaat het nagenoeg 2 000 km2 se beskermde kus-, land- en mariene ekostelsels.

Die parkmense verwys na die plek as die “juweel in die kroon”, maar daar is meer as net dit. Volgens hulle webwerf is hierdie ook die plek ter wêreld waar seeskilpaaie die meeste broei.

Van Maputo en Ponta af is dit teerpad tot hier, en die park se Futihek is onderskeidelik 68 km en 41 km van die twee dorpe af. Daar is ook ’n tweede hek, Gala, verder suid, maar dié is tydelik gesluit.

Ons het Paasnaweek uit eSwatini gery om vinnig ons voete in die warm waters van Mosambiek te steek.

Oor die grens

Hier uit Big Bend – wat terloops op byna dieselfde breedtegraad lê as die suidelike grens van Mosambiek– is die vinnigste pad na Ponta Membene deur die Goba-grenspos. Dis sowat 80 km

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep4 min read
My Vierde Kind
Wessel het jare lank ’n Land Rover Defender 300 TDi besit, maar dit het 12 jaar terug verander toe hy by ’n winkelsentrum in Rustenburg die bakkie raaksien waarna hy al soveel jare gesoek het. Kyk, ’n mens krap nie sommer ’n Defender 130 TD5 agter el
Weg: Ry & Sleep1 min read
Voertuigverkope Effens Beter
Die voertuigfinansieringsmaatskappy Wesbank berig dat die verkoop van nuwe rygoed in April vanjaar met 2,2% gestyg het vergeleke met dieselfde maand in 2023. Die syfer is vir die gesamentlike verkope van passasiers- en kommersiële voertuie. Passasier
Weg: Ry & Sleep6 min read
In Die Knyp!
Die vulsel vir hierdie pastei word tuis berei, plat soos ’n pannekoek gemaak in ’n Ziplocksakkie, en dan gevries. Dit maak pasteimaak by jou bestemming so maklik soos ontdooi, vou en braai! (genoeg vir 6) • 1 groot ui, fyngekap• 2 vet wortels, ges

Related