Weg! Ry & Sleep

Parmantig!

Stealth se nuwe Cub Overlander is spesifiek gemik op mense wat nie skrik om van die teerpad af te draai om by hulle kampplek uit te kom nie. Dit is ’n klein wa wat bedoel is vir ’n paartjie, maar spog steeds met hope ruimte binne omdat die bed in sy geheel wegslaan om ’n groot kuierhoek te vorm. Hy spog ook met 15 duim-wiele, ’n geiser en gassilinder, 220 V/12 V-kragstelsel met ’n 15 A-laaier, 100 Ah-litiumbattery en 8 ℓ/min.-waterpomp.

Van Stealth se ander moddelle mag jy met ’n gewone rybewys sleep, maar die Overlander se brutovoertuigmassa (BVM) trek die skaal op 1 500 kg, wat beteken jy moet ’n sleeprybewys hê as jy hom wil haak.

Sy dravermoë (die verskil tussen die wa se tarragewig en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep4 min read
My Vierde Kind
Wessel het jare lank ’n Land Rover Defender 300 TDi besit, maar dit het 12 jaar terug verander toe hy by ’n winkelsentrum in Rustenburg die bakkie raaksien waarna hy al soveel jare gesoek het. Kyk, ’n mens krap nie sommer ’n Defender 130 TD5 agter el
Weg: Ry & Sleep1 min read
Voertuigverkope Effens Beter
Die voertuigfinansieringsmaatskappy Wesbank berig dat die verkoop van nuwe rygoed in April vanjaar met 2,2% gestyg het vergeleke met dieselfde maand in 2023. Die syfer is vir die gesamentlike verkope van passasiers- en kommersiële voertuie. Passasier
Weg: Ry & Sleep6 min read
In Die Knyp!
Die vulsel vir hierdie pastei word tuis berei, plat soos ’n pannekoek gemaak in ’n Ziplocksakkie, en dan gevries. Dit maak pasteimaak by jou bestemming so maklik soos ontdooi, vou en braai! (genoeg vir 6) • 1 groot ui, fyngekap• 2 vet wortels, ges