Ek het die rubriek wat Pieter Redelinghuys vir hierdie uitgawe geskryf het, verskriklik geniet. Hy is ’n man met ’n besonderse gawe om ’n sin aanmekaar te slaan, iets wat my oor die jare al meer as effens jaloers gemaak het.
Maar in die nostalgiese reis waarop hy ons op bl. 120 neem, oortref hy homself. Sy vertelling