Weg! Ry & Sleep

’N LÉKKER HONNELEWE

Wenke vir die pad

• Hou jou motor se ruit oop, indien moontlik. Pote gaan die rit baie meer geniet as hy die tonele kan inasem wat verbyflits.

• Stop so een keer elke uur en gee jou woef genoeg tyd sodat hy kan snuffel aan die merke van al die honde wat al vroeër hier bene gerek het.

• Wees versigtig wanneer julle by ’n piekniekplek langs die pad stilhou, want vrot kos of skerp beentjies gaan net Coco se vakansie bederf.

• Dis beter dat Snuffels op die agterbank ry as op jou skoot. Dit voel dalk kil, maar hy’s veiliger daar.

• Bring Trixie se gunstelingkombers of -speelding saam. Dis besonder gerusstellend, veral in die vreemde.

• Gebruik die tyd op ’n snelwegmotorhawe se grasperk om met Brakanjan te speel en soedoende van sy energie ontslae te raak.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep4 min read
My Vierde Kind
Wessel het jare lank ’n Land Rover Defender 300 TDi besit, maar dit het 12 jaar terug verander toe hy by ’n winkelsentrum in Rustenburg die bakkie raaksien waarna hy al soveel jare gesoek het. Kyk, ’n mens krap nie sommer ’n Defender 130 TD5 agter el
Weg: Ry & Sleep1 min read
Voertuigverkope Effens Beter
Die voertuigfinansieringsmaatskappy Wesbank berig dat die verkoop van nuwe rygoed in April vanjaar met 2,2% gestyg het vergeleke met dieselfde maand in 2023. Die syfer is vir die gesamentlike verkope van passasiers- en kommersiële voertuie. Passasier
Weg: Ry & Sleep6 min read
In Die Knyp!
Die vulsel vir hierdie pastei word tuis berei, plat soos ’n pannekoek gemaak in ’n Ziplocksakkie, en dan gevries. Dit maak pasteimaak by jou bestemming so maklik soos ontdooi, vou en braai! (genoeg vir 6) • 1 groot ui, fyngekap• 2 vet wortels, ges

Related Books & Audiobooks