Weg! Ry & Sleep

’n Welkome gas

In die kampplek het ’n mens ’n paar opsies om jou kos gaar te kry of water te kook vir ’n bietjie boeretroos. Die mees basiese en beste, natuurlik, is ’n kampvuur, maar dit neem tyd om aan die gang te kry en jy kan ook nie sommer enige plek vuurmaak nie. ’n Mikrogolfoond kom ewe handig te pas, maar nie almal van ons vat een saam op vakansie nie en boonop het jy 220 V-krag op jou staanplek nodig. Dieselfde geld vir ’n induksieplaat.

Die algemeenste manier is ’n gasstoof. As jou wa ’n buitekombuis het, is hy tien teen een toegerus met een, en as jy met ’n tent kamp, is ’n draagbare gasstoof amper so deel van jou kampgoed as ’n stel kampstoele.

Vat 2 vir ’n vlam

Gas – of meer spesifiek LP-gas, kort vir – is ’n neweproduk van olieraffinering en kan ook uit natuurlike gas ontgin word. (Sasol ontgin ook gas uit steenkool.) Volgens die 2022-jaarverslag van die Suid-Afrikaanse Brandstofbedryfvereniging (Sapia) word die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep4 min read
My Vierde Kind
Wessel het jare lank ’n Land Rover Defender 300 TDi besit, maar dit het 12 jaar terug verander toe hy by ’n winkelsentrum in Rustenburg die bakkie raaksien waarna hy al soveel jare gesoek het. Kyk, ’n mens krap nie sommer ’n Defender 130 TD5 agter el
Weg: Ry & Sleep1 min read
Voertuigverkope Effens Beter
Die voertuigfinansieringsmaatskappy Wesbank berig dat die verkoop van nuwe rygoed in April vanjaar met 2,2% gestyg het vergeleke met dieselfde maand in 2023. Die syfer is vir die gesamentlike verkope van passasiers- en kommersiële voertuie. Passasier
Weg: Ry & Sleep6 min read
In Die Knyp!
Die vulsel vir hierdie pastei word tuis berei, plat soos ’n pannekoek gemaak in ’n Ziplocksakkie, en dan gevries. Dit maak pasteimaak by jou bestemming so maklik soos ontdooi, vou en braai! (genoeg vir 6) • 1 groot ui, fyngekap• 2 vet wortels, ges