Huisgenoot

IN HAAR ELEMENT

‘DAAR IS EEN TONEEL WAAR EK BAIE KAAL OP KAMERA IS. DIT WAS MÝ IDEE, MÝ KEUSE’

AS WELLUS ’n malvalekker was, was dit sy. Pienk, sag en stroopsoet, maar smelt haar in iets stomend en dinge raak …

Nee, kom ons kyk maar liefs weg voor dinge nou darem net te wild raak. Dié is ’n gesinstydskrif.

En dearest gentle reader, ons bloos nou ook nes die muurblommetjie wat Bridgerton se Penelope Featherington eens was.

Dis nou voor sy by die buurman ’n uitkoms vir haar smagting kon kry. Voor dáái toneel in die koets saam met Colin Bridgerton. Voor die snakkende ontwaking van die minlike Pen …

Want in die derde seisoen van die vuurwarm Netflix-reeks ontpop Nicola Coughlan se karakter as die “belle

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Mamma Mia, Dís Nou ’n Láng Asem!
106 vertonings, sjoe … Hoe voel dit om so ’n mylpaal te bereik? Dis nogal groot! Ek het aanvanklik geen idee gehad dat ons ooit daar sou uitkom nie. Dis ’n wonderlike gevoel. Deel met ons van die onvergeetlike oomblikke. Daar was soveel spesiale oomb
Huisgenoot13 min read
As Jy Dood Wakker Word
PASIËNT Een was 24 jaar oud en swanger met haar derde kind toe die masjiene wat haar aan die lewe gehou het, afgeskakel is. Dit was in 2014. ’n Paar jaar vroeër is ’n kwaal by haar gediagnoseer wat tot ’n ongereelde hartklop lei. Gedurende haar vorig
Huisgenoot9 min read
Twee Bondels Vreugde, Jakkals En Wolf
’N MENS ken hom as ’n wêreldreisiger wat nie maklik vir ’n nuwe uitdaging terugdeins nie – of dit nou is om met ’n stapstok in die hand, laphoed op die kop en rugsak die Camino de Santiago-pelgrimstog in Spanje aan te durf, deur Frankryk se bergpasse

Related