Weg! Platteland

Nuus & dagboek

Met Dapper en stapper

Leer ken jou vierbeenvriend op ’n dieper vlak op die hondecamino, ’n nuwe slenterstaproete oor vier dae al langs die Hermanus-kuslyn – van Grottostrand tot by die Fernkloof-natuurreservaat.

Die hondecamino – of dan Canine Camino – is die breinkind van Cindy du Plooy, ’n ywerige stapper, en haar getroue Rhodesiese rifrug, Shaka, wat haar op haar staptogte vergesel.

Waar kom die idee vir ’n hondecamino vandaan?

In Desember 2023 het ek besin oor wat werklik vir my vreugdebekend vir sy pragtige staproetes en ’n hondevriendelike gemeenskap, en daarom was dit die regte agtergrond vir my nuwe avontuur.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland2 min read
Vrede In Die Eenvoud
Ek het al gewonder, as ek die bome en strate van my omgewing verlaat vir die stilte en die oopte van die Suid-Kaap se paaie, waarom ek juis dáár makliker ’n filosoof sou kon wees. Dalk is dit die eenvoud van die natuur wat dan plek maak vir gedagtes,
Weg: Platteland5 min read
Die Voëlsoekers
Hopeloos te min mense weet van hierdie lieflike tuin by Caledonstraat 49 wat in November verlede jaar sy 25ste bestaansjaar gevier het. Die 16ha huisves twee damme, waaronder die Van Kerveldam wat in 1811 as George se eerste waterreservoir gebou is,
Weg: Platteland8 min read
1 Fiat 500 | 2ha | 4 seuns… 19000 myl!
Elsje Becker is ’n vrou met murg in haar pype en oemf in haar spiere. Hoe anders nadat sy ’n spannetjie van vier woelige seuns, die een ’n groter (selferkende) petrolkop as die ander, grootgemaak het? Dié ouma van sewe en grootjie van een is ’n vrou

Related