Huisgenoot

ROXANNE BORNMAN

’N NUWE, STOUTER VICKY

ns het haar letterlik op die kassie sien grootword. Sy’s al amper vier jaar lank te sien as Vicky in en is nóú eers 13 jaar oud. Haar storielyn het kykers onlangs aan die praat gehad. “Vicky was bietjie stout in die koshuis en is toe geskors. Nou probeer sy ’n ander plan maak om geld uit die eienaars van verlore goedere by Binneland-kliniek te maak, wat haar natuurlik wéér in die moeilikheid laat beland het,”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Mamma Mia, Dís Nou ’n Láng Asem!
106 vertonings, sjoe … Hoe voel dit om so ’n mylpaal te bereik? Dis nogal groot! Ek het aanvanklik geen idee gehad dat ons ooit daar sou uitkom nie. Dis ’n wonderlike gevoel. Deel met ons van die onvergeetlike oomblikke. Daar was soveel spesiale oomb
Huisgenoot13 min read
As Jy Dood Wakker Word
PASIËNT Een was 24 jaar oud en swanger met haar derde kind toe die masjiene wat haar aan die lewe gehou het, afgeskakel is. Dit was in 2014. ’n Paar jaar vroeër is ’n kwaal by haar gediagnoseer wat tot ’n ongereelde hartklop lei. Gedurende haar vorig
Huisgenoot9 min read
Twee Bondels Vreugde, Jakkals En Wolf
’N MENS ken hom as ’n wêreldreisiger wat nie maklik vir ’n nuwe uitdaging terugdeins nie – of dit nou is om met ’n stapstok in die hand, laphoed op die kop en rugsak die Camino de Santiago-pelgrimstog in Spanje aan te durf, deur Frankryk se bergpasse

Related