Kuier

HOE HELP EK MY BEJAARDE OUERS MET HUL GELDSAKE?

Met hul aftrede het Lorraine* se ouers in hul klaarbetaalde huis gewoon, maar daar het ongekende ekstra druk op hul geldsake gekom toe haar suster skei en noodgedwonge met haar twee kinders by hul ouerhuis moes intrek.

Nou moet haar ouers op hul oudag nóg gate toestop, en hul dogter en kleinkinders finansieel help. “Ek wil net hê hulle moet mooi werk met hul swaarverdiende geld in hul aftreejare, want hulle moet dalk nog ’n hele paar jaar daarop oorleef. Maar ek wil ook nie onsensitief wees vir my suster se behoeftes nie,” vertel Lorraine.

Geldsake is nie altyd ’n maklike onderwerp in families nie, en as die rolle omgeruil word, waar jy as kind

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Make Jou Aardse Woning God Se Heiligdom
Heer, in dié land van ons het nie almal die voorreg om in 'n huis te woon nie. Party woon in 'n plakkershut, ander agter in iemand se yard, en party het nie eens 'n dak oor hul kop nie. Ons vra U beskutting oor mense in hul wonings, en ook oor dié vi
Kuier5 min read
‘Hoekom Óns Kinders?’
'n Leë, swartverbrande sinkdop op erf 122 in 7de Laan, Soebatsfontein, is die stil getuie van die tragedie wat in die eerste daglig van Saterdag 8 Junie daar afgespeel het. In dié sinkhuis het die drie Adonis-kinders, Waylene (8), Waylon (3) en Wilni
Kuier5 min read
‘Sy Lag Is Weg’
Hulle eet nie. Hulle slaap nie. En hulle glo nou nog nie. Selfs die hond bly net in haar hok lê, en loer elke keer hoopvol en in afwagting wanneer die deur oopgaan. Wat Tessa, sy geliefde boxer-hond, nie kan weet nie is dat haar liefdevolle baas, Uge

Related Books & Audiobooks