Kuier

GROOTSTE STORIELYNE

SKOKSTERFTES

2020

Min storielyne het die tonge laat klap soos die dubbele moord op Steve Mortlock (Elton Landrew) en Woelag (Ceagan Arendse) in September 2020. Kykers het gesien hoe die superfeeks Wendy Newman (Rehane Abrahams) en Steve ’n ultimatum stel toe hulle uitvind Woelag wil ’n bank beroof. Hulle het hom nie toegelaat om dit te doen tensy hy hulle deel van die rooftog maak nie. Ná die suksesvolle rooftog het Steve en Woelag stry gekry, en Wendy het later albei doodgeskiet toe Steve dreig om haar te los omdat hy uitgevind het sy verkoop dwelms aan skoolkinders.

Die matrikulant se lewe is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Make Jou Aardse Woning God Se Heiligdom
Heer, in dié land van ons het nie almal die voorreg om in 'n huis te woon nie. Party woon in 'n plakkershut, ander agter in iemand se yard, en party het nie eens 'n dak oor hul kop nie. Ons vra U beskutting oor mense in hul wonings, en ook oor dié vi
Kuier5 min read
‘Hoekom Óns Kinders?’
'n Leë, swartverbrande sinkdop op erf 122 in 7de Laan, Soebatsfontein, is die stil getuie van die tragedie wat in die eerste daglig van Saterdag 8 Junie daar afgespeel het. In dié sinkhuis het die drie Adonis-kinders, Waylene (8), Waylon (3) en Wilni
Kuier5 min read
‘Sy Lag Is Weg’
Hulle eet nie. Hulle slaap nie. En hulle glo nou nog nie. Selfs die hond bly net in haar hok lê, en loer elke keer hoopvol en in afwagting wanneer die deur oopgaan. Wat Tessa, sy geliefde boxer-hond, nie kan weet nie is dat haar liefdevolle baas, Uge

Related