SA Hunter/Jagter

AMMUNISIE: WAT OM TE DOEN EN WAT NIE!

Ek was al meermale stomgeslaan deur die mate van naïwiteit en selfs argeloosheid waarmee sommige jagters hulle jagammunisie hanteer. As ons vir ’n oomblik in gedagte hou dat dit aan die einde van die dag die koeël is wat die harde werk doen, behoort ammunisie, net soos jou jaggeweer en die teleskoop wat daarop gemonteer is, eintlik soos ’n kosbare kleinood in watte toegedraai te word voor elke jag!

Die dop

Ammunisie vir senterslagjagge-were bestaan uit vier komponente. Die eerste komponent is uiteraard die dop wat van geelkoper gemaak word. Daar is verskillende maniere waarop doppe vir die verskeie kalibers wat vandag op die mark beskikbaar is, oud en nuut sowel as klein en groot, vervaardig word. Dit is ’n onderwerp wat baie maklik in ’n artikel van sy eie aangespreek kan word.

Die roete wat baie van ons volg, is gewoonlik om ’n voorraad fabrieksammunisie vir die gegewe kaliber aan te skaf. As hierdie ammunisie alles uitgeskiet is, is die doppe gereed om herlaai te word. Ek ken baie min jagters wat vandag nie ook kranige herlaaiers is nie. Die voordeel van sulke doppe wat een maal in jou geweer gevuur is, is dat hulle die vorm van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter7 min read
Killed In Action
Just when I thought I had finally surfaced from the dust of my fossilised library, an unsympathetic friend sent me the following quote by a well-known Italian contemporary writer, Umberto Eco. Apparently, it recently captured significant attention on
SA Hunter/Jagter4 min read
Pierre Se Herlaaitafelf Patroondoppe – Deel II
Die doel van hierdie reeks intreebesprekings oor die herlaai van patrone is om konsepte eerder as tegnieke te bespreek. Soos genoem in die vorige artikel, word drie tegnieke normaalweg gebruik om dopeenvormigheid te bepaal, naamlik volgens: • nekwand
SA Hunter/Jagter6 min read
My 6.5 MANNLICHERSCHOENAUER story
In our ever-present chase for things newer and better, are we replacing the quality of old with the technology of new? Does “replaced” necessarily mean “replaceable”? The year: 2016 The place: Johannesburg The timing: Perfect Cases: None available St

Related