SA Hunter/Jagter

DIE 20-BOOR – MY EERSTE LIEFDE!

Ek wonder soms hoekom sekere gewere meer as ander by ’n persoon byval vind. In my geval is dit die 20-boor-haelgeweer met sy kompakte geel patrone wat my absoluut fassineer.

Ek het in 1967 die eerste keer daarmee kennis gemaak toe die destydse eienaar van die geweerwinkel in Springs, Stathi (Leon) Sikiotis, twee 20-boor-Berettas ingevoer het – een vir sy seun Lucas en die ander een vir die seun van ’n familievriend, Mattheo Marsicano. Ek het my verkyk aan dié Italiaanse wonderwerke. Op daardie stadium het ek ’n Mossberg .410-grendelaksie gebruik; lank en lelik!

Hierdie artikel het lank geneem om te realiseer, want ek het baie daaroor getob. Die stem van my goeie vriend, wyle Org Hamman, het in my kop bly weerklink met sy aanhoudende pleidooi dat ek dit moes skryf. Nou ja, Orgie, hier gaan ons!

Ontstaan van die 20-boor

Daar is baie min oor die geskiedenis en ontstaan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter7 min read
Killed In Action
Just when I thought I had finally surfaced from the dust of my fossilised library, an unsympathetic friend sent me the following quote by a well-known Italian contemporary writer, Umberto Eco. Apparently, it recently captured significant attention on
SA Hunter/Jagter4 min read
Pierre Se Herlaaitafelf Patroondoppe – Deel II
Die doel van hierdie reeks intreebesprekings oor die herlaai van patrone is om konsepte eerder as tegnieke te bespreek. Soos genoem in die vorige artikel, word drie tegnieke normaalweg gebruik om dopeenvormigheid te bepaal, naamlik volgens: • nekwand
SA Hunter/Jagter6 min read
My 6.5 MANNLICHERSCHOENAUER story
In our ever-present chase for things newer and better, are we replacing the quality of old with the technology of new? Does “replaced” necessarily mean “replaceable”? The year: 2016 The place: Johannesburg The timing: Perfect Cases: None available St

Related Books & Audiobooks