SA Hunter/Jagter

WARM SOMERJAGERVARINGE

Die oorgrote meerderheid jagters is gewoond daaraan om net in die droë wintermaande tyd in die veld deur te bring. Soms kom daar egter geleenthede waar jy noodgedwonge in die middel van die somer moet jag. As jy ’n somerjag beplan, is daar ’n paar dinge om in gedagte te hou wat dit verskillend maak van die gewone wintermaande se jagveld.

Die natuur kan jou ’n paar harde houe gee, veral in warm plekke soos die Zambezivallei. In Zimbabwe staan Oktober as suicide month bekend. Die rede is die hitte wat jou oorrompel soos ’n skoonma wat kla! Die versengende hitte gaan boonop gepaard met ’n magdom sonbesies wat van sonop tot sononder in die bome skree. Dit voel behoorlik of hulle in die spasie tussen jou ore nesgemaak het!

Om alles te kroon, val hierdie tyd ook saam met die begin van die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter7 min read
Killed In Action
Just when I thought I had finally surfaced from the dust of my fossilised library, an unsympathetic friend sent me the following quote by a well-known Italian contemporary writer, Umberto Eco. Apparently, it recently captured significant attention on
SA Hunter/Jagter4 min read
Pierre Se Herlaaitafelf Patroondoppe – Deel II
Die doel van hierdie reeks intreebesprekings oor die herlaai van patrone is om konsepte eerder as tegnieke te bespreek. Soos genoem in die vorige artikel, word drie tegnieke normaalweg gebruik om dopeenvormigheid te bepaal, naamlik volgens: • nekwand
SA Hunter/Jagter6 min read
My 6.5 MANNLICHERSCHOENAUER story
In our ever-present chase for things newer and better, are we replacing the quality of old with the technology of new? Does “replaced” necessarily mean “replaceable”? The year: 2016 The place: Johannesburg The timing: Perfect Cases: None available St

Related Books & Audiobooks