SA Hunter/Jagter

SNELVUUR

NUUS

BOODSKAP VAN FRED CAMPHOR, HOOFUITVOERENDE BEAMPTE VAN SA JAGTERS

Geagte lede, Die doel van hierdie kort skrywe is om u in kennis te stel van onlangse veranderinge by SA JAGTER/HUNTER-tydskrif.

Vroeg in 2024 het ’n meningsverskil ontstaan tussen Francois van Emmenes, die voormalige redakteur van SA JAGTER/ HUNTER-tydskrif, en die Raad van SA Jagters. Hierdie geskil is onlangs in der minne geskik en die resultaat hiervan is dat Francois nie verder redakteur van die SA JAGTER/HUNTER-tydskrif is nie. Ek betuig graag dank aan Francois vir die werk wat hy as redakteur gedoen het en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter7 min read
Killed In Action
Just when I thought I had finally surfaced from the dust of my fossilised library, an unsympathetic friend sent me the following quote by a well-known Italian contemporary writer, Umberto Eco. Apparently, it recently captured significant attention on
SA Hunter/Jagter6 min read
Die 20-boor – My Eerste Liefde!
Ek wonder soms hoekom sekere gewere meer as ander by ’n persoon byval vind. In my geval is dit die 20-boor-haelgeweer met sy kompakte geel patrone wat my absoluut fassineer. Ek het in 1967 die eerste keer daarmee kennis gemaak toe die destydse eienaa
SA Hunter/Jagter3 min read
Bospos
Briewe van ons lesers is vir ons belangrik. Jou insette en opinies, wedervaringe in die jagveld en interessante stories of nuus is altyd welkom, asook jou kommentaar op die tydskrif se inhoud. Stuur jou brief aan marisa@sahunter.org en staan ’n kans

Related Books & Audiobooks