![f004-01](https://article-imgs.scribdassets.com/5xydwbxmioclq47b/images/file32JM2T8R.jpg)
![f004-02](https://article-imgs.scribdassets.com/5xydwbxmioclq47b/images/fileI1RO46CU.jpg)
is tasbaar: die welkome koue bries vroegoggend as ek my stoepdeur oopmaak en die ketel besig is om sy ding te doen vir die eerste koppie boeretroos van die dag. Die fris bries is egter soveel meer as net ’n aanduiding van die seisoen. Dis ook klinkklare bewys dat die jagseisoen aangebreek het,