SA Hunter/Jagter

Kry die afstand met ROARK PRECISION OPTICS se LEGACY 10x42

erkykers met ingeboude afstandmeters is produkte wat al dekades vir die skietpubliek beskikbaar is. As produk het dit ’n militêre ontstaan gehad. Die eerste sulke verkyker/afstandmeter-kombinasies is in die 1980’s aan NAVO se kompaniebevelvoerders uitgereik sodat hulle die afstand kon meet na vyandige linies toe ten einde ondersteuningswapens suksesvol en akkuraat te ontplooi. Van hier-die eerste verkykers met ingeboude afstandmeters was maar groot en lomp en eintlik bedoel om in voertuie gekarwei te word

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter3 min read
Nalatenskap Is Meer As Besittings, DIS JOU WESE.
Toe hy op die ouderdom van vyf jaar sy eerste windbuks by sy pa gekry het, het oom Piet Robbertse nooit gedink dat hy steeds op die ouderdom van amper 94 só lief sou wees vir die reuk van lood en droë bosveldgras nie. Hierdie reuke vat sy lewe op die
SA Hunter/Jagter6 min read
Die 20-boor – My Eerste Liefde!
Ek wonder soms hoekom sekere gewere meer as ander by ’n persoon byval vind. In my geval is dit die 20-boor-haelgeweer met sy kompakte geel patrone wat my absoluut fassineer. Ek het in 1967 die eerste keer daarmee kennis gemaak toe die destydse eienaa
SA Hunter/Jagter3 min read
Bospos
Briewe van ons lesers is vir ons belangrik. Jou insette en opinies, wedervaringe in die jagveld en interessante stories of nuus is altyd welkom, asook jou kommentaar op die tydskrif se inhoud. Stuur jou brief aan marisa@sahunter.org en staan ’n kans

Related Books & Audiobooks