Landbouweekblad

Oor pryse, markdruk en die toekoms van vlote

FOKUS TREKKERS PROMOSIE

Tydens die Nampo-oesdag het Chris Burgess, hoofredakteur van Landbouweekblad, met Stephan Nel van Case oor die stand van sake by dié maatskappy en die bedryf gesels.

Julle het vanjaar geen spesiale aanbiedinge by Nampo gehad nie. Hoekom?

Ons probeer aggressief bly met ons pryse en spesiale aanbiedinge kan meer kwaad as goed doen. Jy verkoop 500 trekkers teen X. Op Swart Vrydag verkoop jy 100 trekkers teen X - 20%. Nou het jy daardie eerste 500 klante kwaad gemaak. Ons wil ons pryse eerder uitbalanseer vir ’n aggressiewe gemiddelde prys wat voorraad skuif. Voorraad se kapitaalkoste smoor jou besigheid en kontantvloei.

Ons het aan die begin van die jaar besluit wat ons pryse op die voorraad is. Ons wil altyd ’n regverdige prys vir die klant gee.

Hoe was Nampo vanjaar vergeleke met verlede jaar?

Waar ons verlede jaar rondgehardloop het met mense wat transaksies geteken het, was daar vanjaar beslis minder pen op papier. Die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Dorpers Skitter Op Bloemskou
6 Kampioenooi (40-50 kg) en reserwe junior kampioen. Eienaar: Abrie Badenhorst (agter, 082 496 0680), Ketubah-Dorpers, Driehoekspan, Hopetown. By hom is Attie en Talitha Badenhorst. Voor is Wilikus Badenhorst en Aubrey Rooifontein (hanteerder). 7 Kam
Landbouweekblad2 min read
Wêreldkongres Op Ons Voorstoep
“DIT is ’n bietjie soos om die Wêreldbekerrugbytoernooi vir bewaringslandbou aan te bied, en die beste boere en wetenskaplikes van oor die wêreld heen sal in Kaapstad byeenkom om oor bewaringslandbou te praat.” Só beskryf Chris Burgess, redakteur van
Landbouweekblad6 min read
Nuwe Krimi Plaas Media In Die Kollig
Daar verskyn soveel misdaadfiksie in Afrikaans, maar nie alles is ewe waffers nie. Wat onderskei goeie misdaadverhale van die swakkeres? Ek dink in baie goeie krimi’s is daar ’n tikkie magic, ’n bietjie toorkrag, wat jou as leser oorrompel. Jy kan ’n

Related