Landbouweekblad

Skrik wakker: ‘Vetgevoerde skoubeeste het nie meer plek’

Hy is ’n boer wat met soveel koeie boer dat hy 400 bulle in sy kuddes gebruik. Dus weet hy waarvan hy praat as hy sê dat die tyd vir afronding op kraal verby is. Rudi Lemcke, een van Botswana se grootste grondeienaars, en sy een seun, Hugo, boer by Ghanzi in die noorde van Botswana met ses stoeterye.

Dit bestaan uit 1 000 Brahman-, 700 Simmentaler-, 350 Simbra-, 300 Droughtmaster-, 100 Charolais- en 80 Braunvieh-koeie. Hulle besit ook 7 000 kommersiële koeie.

Lemcke Ranches teel sy eie bulle en doen ook embrio-oordrag, en hiervoor glo Rudi in die Droughtmaster as die beste ras.

Johan van der Nest, ’n boer van Suid-Afrika en Botswana en bekende afslaer, het die leidende rol gespeel om hierdie ras in Suider-Afrika te vestig. “Hy het ’n oog vir winsgewende veldbeeste en plaas sterk klem op vrugbaarheid en temperament in ’n medium-raam met min foute en baie goeie hoewe en uiers – beeste waarmee ’n mens maklik op die veld kan boer en wat weer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo